I am a Full Time Professional Photographer, living in Hartenbos, Mossel bay. My style is a mixture of artistic and journalistic photography. I do mostly Weddings and Creative Portraits, and love travelling to Oudshoorn, George and surrounding areas. 

I not only do weddings and portraits, all other types of photoshoots welcome.

Vars foto nuus van Gerhard Coetzer

Posted 8/1/2017

Facebook raak afgesaag, maar my webtuiste is nou nie so populer, so ek gaan nou probeer om die twee te kombineer. n "Blog" klink vir my te veel soos n hoop bollie, so ek noem die blad,  'vars nuus'.

Die winter het min kliente gelewer, maar dis normaal. Dit gee my ook meer tyd om te dink en nog meer planne te maak. En natuurlik, avontuur is enige tyd welkom, maak nie saak wat die weer of omstandighede.

Onlangs toe die weerdiens vertel ons kan lekker sneeu verwag, was ek daar, nog voor die son opkom. Daar is iets magies om in die dinker te sit, en te wag vir die son. En met die wereld waar elkeen deesdae n fotograaf is, moet n man bietjie dieper grou vir kreatiwiteit.

 

Read the rest of this entry »
UA-47791369-1